Available Vacancies
Orange River Cellars is an established company with wine cellars, a wine Tasting Centre and Raisins processing plant located along the Orange River, where a range of superior products are prepared.
Oranjerivier Wynkelders is ʼn gevestigde onderneming met wynkelders, druif konsentraat en – rosyne verwerkingsfasiliteite geleë langs die Oranjerivier. Ons beskik tans oor ʼn vakature vir ʼn energieke en toepaslik gekwalifiseerde persoon in die volgende posisie by die Hoofkantoor in Upington:
SJEF
Vriendelike, hardwerkende en selfgemotiveerde persone word benodig by die ORC Bistro in die voedselbereiding.
Kandidate wat oor die volgende vaardighede en/of ondervinding beskik en bereid is om oortyd te werk, is welkom om aansoek te doen:
- Ervaring in ʼn soortgelyke pos van voedselbereiding: “Grill”, “Fry” en “Prep.”
- Basiese huishouding in ʼn voedsel voorbereidingskombuis;
- Kelner en wynbediening vaardighede met uitstekende kliëntediens vaardigheid;
- Handhawing van gesondheid en veiligheidsvereistes; en
- Uitvoer van voorbereidingstandaarde en higiëne vereistes.
Vereistes:
Stiptelikheid, netheid, kliniese benadering tot higiëne, innoverende probleem oplossing en vriendelike diens.
Skolastiese opleiding van Graad 10 en hoër sal u aansoek versterk.
Rig u CV met afskrif van ID aan die Menslike Hulpbronne kantoor by tastingroom@owk.co.za of faks na 054-3324408
Sluitingsdatum vir aansoeke: 6 November 2020
Kandidate wat geen reaksie ontvang vier weke na die sluitingsdatum nie, kan aanvaar dat hul aansoek onsuksesvol was.