Die ORC MTB Xterra (georganiseer deur Upington Crusaders) vind op 8 Maart 2014 plaas, tesame met die ORC Marathon & Halfmarathon (georganiseer volgens die reëls van ASA & NKA)
Inskrywingsgelde vir beide bg beloop R60 pp en die inskrywings kan vanaf 06:00 by Oranjerus, Kanoneiland gedoen word.

Wegspringtyd:

MTB Xterra 30km & 55km  – 07:00

Marathon & Halfmarathon 42km, 21km, 10km – 06:00

Vir aanvraag van inskrywingsvorm, stuur besonderhede na info@owk.co.za en spesifiseer asb vir watter een van bg.

Vir enige ander navrae, skakel:

Gerrie Evert 082 781 7531
Kobus Liebenberg 082 784 1522

Copyright © 2017

Professional Web Site Design