mandela-day-051

Orange River Cellars het op Mandeladag 67 minute van welwillendheid by Gordonia Hospitaal in Upington spandeer. Martha Augustyn en Jorine van Niekerk van Orange River Cellars se hoofkantoor het mussies aan pasiƫnte uitgedeel en het sodoende baie vreugde verskaf aan veral die kinderpasiƫnte.


Copyright © 2017

Professional Web Site Design